Aan wie dit mag aangaan Hiermee wil ek net baie dankie sê vir die hulp wat ek op 17 Augustus gedurende die vroegaand by Renier Taute gekry het. Hy was vriendelik, hulpvaardig en baie geduldig met my as blinde persoon en wat boonop nog nie meer so jonk is nie. Nogmaals baie dankie aan Renier. Die uwe Daan van Niekerk